Wednesday 20 September 2017

Kontaksessie 1: Lewenssiklus


Groei en ontwikkeling:
Plante en diere groei en ontwikkel reg deur hulle lewe.
'n Lewenssiklus verduidelik die stappe en prossesse wat plaasvind as plante groei en ontwikkel.
"n Lewenssiklus verduidelik hoe 'n nuwe generasie van 'n dier geskep word deur voorplanting.


No comments:

Post a Comment